• Steve Hofmeyr @ Potters Place

    Een van Suid Afrika’s se grootse musikante, Steve Hofmeyr het vir 265 mense by Potters Place in Jeffreys Baai lewendig opgetree oor die afgelope twee aande. Armand Hofmeyr het eerste op die verhoog gekom en ‘n voorprogram gedoen om sy eerste CD, Foto’s en Briewe, aan die gehoor bekend te stel. Min mense het geweet […]

View News By Category
News Archive