Spring Dance in J'Bay

Spring is a time of rebirth and renewal. Spring is full of transformations. The cold of winter fades away, flowers bloom, and all the world seems new again! Be happy, its exciting times and new things are happening!

Lente is die begin van nuwe lewe, ‘n nuwe begin en met hierdie Lente Dans wil ons ‘n nuwe begin maak in Jbay en ons wil graag al die inwoners betrek, oud en jonk! Kom geniet ‘n aand van top musiek met toerusting en beligting om te dazzle!!
Well known DJ, Petro from PJ’s Mobile Disco Jhb Gauteng, has many years of experience in the Mobile Disco business and will be your DJ for the evening!

Article continues below...

Dont be left out of this Spring celebration, make your early booking to avoid disappointment! Kom en geniet ‘n aand vol musiek en dans! Bring eie drinkgoedjies en snacks. Dress-up, dress down kom soos jy is, maak net seker jy is daar!!
Musiek van boere, wals, sokkie tot die nuutste op die rak! Pop, rock jy noem dit ons speel dit!
Lente Dans / Spring dance
Sat 3 Sept 2011, 18:00 for 19:00
Newton Hall, St Francis Str & Goede Hoop Str
Almal welkom! Bring own drinks / eetgoedjies
Oud en jonk kom geniet ‘n aand van top musiek saam
Vriende / familie. Pryse te wen by die deur!!
R100/couple R60/single en specials for groups
Bookings please: sms / phone Petro 082 376 5905
Bb: 2736D36A, e-mail: [email protected]

Related Posts