• Jeffreys Bay
    Rhodes-klaviertrio speel in Humansdorp

    Die Rhodes-klaviertrio, bestaande uit Kwazi Mkula (links), Catherine Foxcroft (middel) en Duncan Samson (regs), sal op Dinsdag 5 Mei 2015 om 19:30 ’n uitvoering in die kerksaal van die NG Kerk (Moedergemeente) in Humansdorp lewer. Hierdie trio staan onder die beskerming van die Rhodes-universiteit in Grahamstad se Musiekdepartement. Kwazi en Duncan is ervare orkesspelers en […]

View News By Category
News Archive