• Kouga MTB Challege die naweek

    Die tweede Kouga MTB Challenge vind hierdie Sondag (26 Junie) in die Oesterbaai omgewing plaas. Alhoewel die aanlyninskrywings reeds gesluit het, kan fietsryers nog steeds op die dag registreer. Ryers het drie afstande om van te kies, 30km, 65km en 130km. Al die afstande begin en eindig by Die Melkstal net buite Oesterbaai. Die hoofafstand […]

View News By Category
News Archive