• Jeffreys Bay
    Ontmoet JBay kunstenaar Lumin James

    Ek volg Lumin se aanwysings tot by die groot boom by St Croixstraat 24,en parkeer my motor. My opwinding ken geen perke nie want ek kan net dink wat vandag se onderhoud gaan oplewer! Met die roep van haar naam skuif die motorhuis se deur oop, en siedaar – die pottebakkers ateljee vanwaar sy en […]

View News By Category
News Archive